album cover
Kaapse Blou
10,988
Afrikaans
Kaapse Blou was released on September 10, 2021 by Select Musiek as a part of the album Kaapse Blou - Single
album cover
Release DateSeptember 10, 2021
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM107

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Drums
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek was so jonk nog
So wild, wakker, weerloos en so seker van my pad
Toe sien ek jou, ek bewe
Ek het geweet, my lewe sal nooit ooit weer dieselfde wees nie want
[Verse 2]
As jy ooit sou wonder
Liefde’s blind en jy sal nooit kan weet hoe hard jy gaan val nie
Jy gaan baklei, vergewe en aanhou soek vir rede
Wat het ek so reg gedoen, hoe't ek hier beland?
[PreChorus]
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[Chorus]
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
[Verse 3]
Dit was so maklik, dit was so maklik
Om te hang aan elke noot wat oor jou sagte lippe vloei
Want met jou waterval woorde, hmm, net vier akkoorde
Dis 'n melodie vergete, gevind en vasgehou
[PreChorus]
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[Chorus]
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
[Verse 4]
Kies ek jou, kies ek jou
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[PreChorus]
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[Bridge]
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[Chorus]
My Kaapse blou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
My Kaapse blou
Written by: Brendan Ross Campbell, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...