Lyrics

Swartskaap swartskaap drie sakke vol Ek het ook liefde in 'n oorvloed vol Ek is 'n gedig ek is die sekelmaan Op my rug tel ek sterre en ek roep haar naam Want sy sê sy sal sewe sakke sout Ek is lief vir jou jonk, ek is lief vir jou oud Hey! 'N Swartskaap se wol maak jou net so warm Dis dieselfde hier met jou in my arms Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie Ons is anders as ander en soort soek soort Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort Swartskaap swartskaap jou hart is so sag As ek mag sou ek sê ek wil jou so graag hê Want ek sal jou dra op my rug Ek is lief vir jou sware, ek is lief vir jou lag Hey! 'N Swartskaap se wol maak jou net so warm Dis dieselfde hier met jou in my arms Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie Ons is anders as ander en soort soek soort Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort Liefde ken nie kleur nie of haat nie Ek gee nie om waarvan die mense praat nie Liefde ken geen taal nie Niks sal my kan keer om jou te kom haal 'N Swartskaap se wol maak jou net so warm Dis dieselfde hier met jou in my arms Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie Ons is anders as ander en soort soek soort Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort 'N Swartskaap se wol maak jou net so warm Dis dieselfde hier met jou in my arms Jy sien my hart as niemand hom verstaan nie Jy vat my hand as niemand saam wil gaan nie Ons is anders as ander en soort soek soort Dit is wat gebeur as twee swartskape behoort
Writer(s): Botha Willem, Rouxan Cloete, William Loots Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out