Lyrics

Ek kan nie eet, slaap of drink sonder jou nie Ah oe oe oe Ek kan nie dink as jy my nie wil onthou nie Ah oe oe oe Ek kort jou op die kussing langs my kop Ek wil nie leë lug vashou nie Ek kan nie lewe sonder jou nie As ek kon kies Nee ek sou nie Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf Belowe ek sal vir jou baklei Laat my toe om jou vas te hou As die druppels oor jou wang val Belowe ek sal by jou bly Al baklei Al baklei jy teen my Baby, ek bly Ek wil nie sing met jou nie daar nie Ah oe oe oe Dis net jy wat die moeite werd is hier Ah oe oe oe Ek kan nie langpad ry sonder jou nie Links kyk en jy's nie daar nie Ek het verdwaal in wie en wat jy is Jy's die rede vir my storie Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf Belowe ek sal vir jou baklei Laat my toe om jou vas te hou As die druppels oor jou wang val Belowe ek sal by jou bly Al baklei Al baklei jy teen my Al baklei Al baklei jy teen my Baby, ek bly Ek kort jou op die kussing langs my kop Ek wil nie leë lug vashou nie Ek kan nie lewe sonder jou nie As ek kon kies Nee ek sou nie Al baklei Al baklei jy teen my Al baklei Al baklei jy teen my Baby, ek bly Al baklei Al baklei jy teen my Ek sal by jou bly
Writer(s): Tasche Susanne Burger, John Hunter Eddington Kennedy, Jo-lene Benade, Franco Schutte Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out