Music Video

Featured In

Listen to Knieë Lam by EDEN
ALBUMKnieë LamEDEN
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring EDEN
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring EDEN
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring EDEN
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to EDEN Essentials featuring EDEN
PLAYLISTEDEN EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Songwriter
Johan Voster
Johan Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Producer
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

Jy sê dit is verby Jy sê jy kannie langer bly Met my hart hier in jou hande, weet ek jy moet gaan Ek wens ek kon jou hou Ek wens ek was 'n beter ou As dit jou laaste aand by my is, wil ek jou nie laat gaan En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, oh Jy haal die wind hier uit my seile En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam O, ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy sê, jy's lief vir my Ek wens jy kan verstaan Hoe mis ek al ons tye saam Ek mis jou hande deur my hare, hoe kan ek jou laat gaan? Ek sien jou in die reen Ek sien hoe jy jou hart uitleen En ek wens na al die seer kry, sien jy ek's die een En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, oh Jy haal die wind hier uit my seile En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, oh Ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy kan sê, jy's lief vir my Net lief vir, net lief vir my Net lief vir, net lief vir my Net lief vir, ek soek jou naby my En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, ih Jy haal die wind hier uit my seile En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, oh Ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy kan sê, jy's lief vir my Sê jy's lief vir my Sê jy's lief vir my En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my O, jy maak my knieë lam, oh Ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy sê, jy's lief vir my
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out