Lyrics

(Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie) Ons is yster (Ons is yster) Wêreld luister (Wêreld luister) Ja ons hou kop deur die chaos Ons bly trots hey hier gaan onsOns is yster (Ons is yster) Wêreld luister (Wêreld luister) Ons staan nie 'n tree terug nie Ons val nie nee ons vlug nie Gryp hom by die horings Sit hom deur die middel Duik hom met die blink kant bo Want hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey) Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie Ons is yster (Ons is yster) Wêreld luister (Wêreld luister) En as alles om ons omval Loop die nuwe planne lankalOns is yster (Ons is yster) Wêreld luister (Wêreld luister) Want ons breek nie as ons buig nie Ja ons doen dit net ons dreig nie Gryp hom by die horings Sit hom deur die middel Duik hom met die blink kant bo Want hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey) Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie (Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie) (Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie) Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle weet nie Want hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey) Hulle weet nie wat ons weet nie Hulle eet nie wat ons eet nie Almal in ons span 'n masjien Hulle weet nie wat ons weet nie
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Dricus Du Plessis, Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out