Music Video

Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter
Charl Du Toit
Charl Du Toit
Songwriter

Lyrics

Vlieg so hoog soos 'n missiel Sink so vinnig soos 'n slagskip 'N foon wat aan en afsit 'N gogga in die matriks Ek sal nuwe meds moet kry As ek myself vir eens kan vind Kort 'n time machine vir dit Myself verloor al as 'n kind Dis al wat ek wil hê E-n-e-r-g-i-e Wag het ons 'n probleem? Of spel ek dit verkeerd? Tussen die straatligte Waar ons mekaar kan vind Dis donderweer Tussen ons twee Sal jou al my lading gee C'est la vie Dis als mos verniet Ek hoop dit maak jou happy C'est la vie Ek voel jou gloei deur my are Vou my toe Kom soek my diep in die skare Ek los vir jou blomme by die agerdeur Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer Dis al wat ek wil hê E-n-e-r-g-i-e Wag het ons 'n probleem? Of spel ek dit verkeerd? Tussen die straatligte Waar ons mekaar kan vind Dis donderweer Tussen ons twee Sal jou al my lading gee C'est la vie Dis als mos verniet En ek hoop dit maak jou happy C'est la vie
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out