Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Emil Paul
Emil Paul
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Emil Paul
Emil Paul
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Mastering Engineer

Lyrics

Dit voel so goed Jy proe so soet Dit brand hier binne my Ons voel so reg Maar steek dit weg Wil eerder vriende bly Maar in die donker word die vriendskap weer verbreek Oor 'n naweek vind ons wat ons wegsteek in die week Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie Noem my jou laat nag, voor dag gatsak oproep wat jy maak Noem my 'n vriend, noem my sommer iets Wat beteken ek bly maar net 'n vriend Ek hoor jou woorde Maar raak verlore In wat my hart wil hê My oë bly toe So sê my net hoe Die donker steeds bly sê Dat in die donker word die vriendskap weer verbreek Oor 'n naweek vind ons wat ons wegsteek in die week Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie Noem my jou laat nag, voor dag gatsak oproep wat jy maak Noem my 'n vriend, noem my sommer iets Wat beteken ek bly maar net 'n vriend Laat nag, voor dag gatsak Laat nag, voor dag gatsak Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie Noem my jou laat nag, voor dag gatsak oproep wat jy maak Noem my 'n vriend, noem my sommer iets Wat beteken ek bly maar net 'n vriend Laat nag, voor dag gatsak Laat nag, voor dag gatsak Noem my 'n vriend, noem my sommer iets Wat beteken ek bly maar net 'n vriend
Writer(s): Emil Paul Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out