Lyrics

Sy bid vir die koffiemasjien wat breek Maar vir die wêreld probeer sy haar gebede wegsteek Ek luister weer na haar stem Wat sy so gereeld met God mee praat Sy vertel hom als maar vra so min Met haar glimlag laat sy die hemel smile She doesn't know it but its been like that for a while Sy bid vir almal behalwe haarself Sy bid vir die wat so gereeld in haar drome delf Sy vertel hom als maar vra so min Met haar glimlag laat sy die hemel smile She doesn't know it but its been like that for a while Op die stoepie van haar huis sal jy haar kry Met 'n botteltjie hoop vol vreugde aan haar sy Terwyl sy al haar geheime deel Met die sterre wat dit noot vir noot steel Sy vertel hom als maar vra so min Met haar glimlag laat sy die hemel smile She doesn't know it but its been like that for a while
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out