Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Guitar
Daniel Marais
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Johan Balt
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek word wakker op 'n dinsdag oggend, heeltemal verbaas
Want ek het gisteraand weer al my geld geblaas
Op 'n pakkie siggarette en 'n stywe dop
Vandag voel ek weer is of ek die emmer wil skop
[Chorus]
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
[Verse 2]
Ek het belowe nie vanaand nie
Ek wou rerag vroeg gaan slaap
Maar nou vind ek myself in Music Cafes so wakker
Soos 'n skoenlapper
[Chorus]
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Dis ek en jy alweer op Chicken Licken se hoek
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
[Bridge]
Ooh genugtig, wat het my besiel?
Gisteraand het my verniel
Ooh genugtig, wat het my besiel?
Gisteraand het my verniel
Want dit was
Want dit was
Want dit was
[Chorus]
Dit was mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Hoe is dit dan nou moontlik
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
Want dis mal, mal, mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Johan Viljoen, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...