Lyrics

As ek terug kyk oor my lewe, waar ek orals was Gedans met my geraamtes Afgestof en uit die kas Neergeskryf in elke boek Maar daar is iets wat ek nog soek Voor my storie eindig weet ek nou wat ek moet doen Bring vir my 'n nuwe lewe Dit kan nie anders nie Gee vir my 'n nuwe liefde Die een wat ek verdien Oh oh ho ho, ek weet die tyd is hier Vir nuwe liefde, nuwe lewe Het so ver gereis al oor die jare Gedoe en gedien Soos die jare aanstap weet ek daars nog soveel om te sien Neergeskryf in elke boek Maar daar is iets wat ek nog soek Voor my storie eindig weet ek nou wat ek moet doen Bring vir my 'n nuwe lewe Dit kan nie anders nie Gee vir my 'n nuwe liefde Die een wat ek verdien Oh ho ho hoho hoooo Ek weet die tyd is hier Nuwe liefde Nuwe lewe Bring vir my 'n nuwe lewe Bring vir my 'n nuwe lewe Bring vir my 'n nuwe lewe Bring vir my 'n nuwe lewe Dit kan nie anders nie Gee vir my 'n nuwe liefde Die een wat ek verdien Oh ho ho hoho hoooo Ek weet die tyd is hier Vir nuwe gees Nuwe vrede Nuwe liefde Nuwe lewe
Writer(s): Hunter Kennedy, Jana Carina Bougas, Nadine Blom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out