album cover
VERE!
2,809
Afrikaans
VERE! was released on May 30, 2025 by Franja Music as a part of the album Die Ou Ford
album cover
Release DateMay 30, 2025
LabelFranja Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Intro]
Vere, vere
Vere, vere
[Verse 1]
Ek het 'n vriend, sy naam is ou Wynie
Min kan hom breek, niks kan hom onder kry nie
Oh, hy't my geleer om nie te gaan lê nie
Nie te worry oor wat iemand anders sê nie
[PreChorus]
As jy gedink het ons gee om
Ons vat dit van wie af dit kom
[Chorus]
Vere, vere
Ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere
Ons voel net vere
Geniet net die lewe
Ons het net een
Vere ons voel net vere
Oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh
[Verse 2]
Luister mooi want hier is die storie
Ons wil negatiewe kommentaar nie hoor nie
Oh want almal sê dit help nie om te kla nie
Wees eerder net die lewe van die party
[PreChorus]
As jy gedink het ons gee om
Ons vat dit van wie af dit kom
[Chorus]
Vere, vere
Ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere
Ons voel net vere
Geniet net die lewe
Ons het net een
Vere ons voel net vere
Oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh
Vere ons voel net vere
Oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh
[Bridge]
Vere, vere
Ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere
Ons voel net vere
Geniet net die lewe
Ons het net een
[Chorus]
Vere, vere
Ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere
Ons voel net vere
Geniet net die lewe
Ons het net een
Vere ons voel net vere
Oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh
Vere ons voel net vere
Oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh
Vere ons voel net vere
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...