Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Vocals
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitar
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Lila, laventel, liefde Luister na my Die ergste is verby Skielik kom die son op Vir net jou en my Dis goed om so te voel Soos jy my laat voel Want in die dag en nag Ek's aan die wag Vir meer van jou, jou lyf, en oh Ek dink, ek dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou (Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou) Wie weet waarheen die wind waai Die seesand bly sit Ek sien jou in dit Jy't soos met daai skulpies My hart nogsteeds beet Gesê ek moet weet jy's nooit verkeerd Behalwe daai keer, ek moes dit net sê Ek was op die ou end Net wat jy wil hê Want in die dag en nag Ek's aan die wag Vir meer van jou, jou lyf, en oh Ek dink, ek dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag Belowe sonder om te lag Jy kan my maar vertrou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby Oggend tot aand, elke dag van die maand, vat my Ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry? Want in die dag en nag Ek's aan die wag Vir meer van jou, jou lyf, en oh Ek dink, ek dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag Belowe sonder om te lag Jy kan my maar vertrou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Dag en nag Jy's aan die wag Vir meer van my, my lyf, en oh Jy dink, jy dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag Belowe sonder om te lag Jy kan my maar vertrou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou (Die lig gaan van goud na pink na blou) (Nog 'n dag in paradys met jou) Die lig gaan van goud na pink na blou Nog 'n dag in paradys met jou
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out