album cover
Ware Noord
album cover
Ware Noord was released on March 7, 2025 by Elvis Blue as a part of the album Ware Noord - Single
March 7, 2025
LabelElvis Blue
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
As jy vir my 'n ster sou wys
Moet jy weet ek sal dit volg
En so, so
Soek ek elke dag my ware noord
[PreChorus]
Jy wys vir my weer rigting
As alles sonder lig is
Jou spore altyd langs my
Al voel ek soms alleen
Al voel ek soms alleen
[Chorus]
Al voel ek nie meer lus
As daar niks meer van my oor is
Dan soek ek net na jou, jy is my rigting, jy's my hoop
As ek niks het om meer te deel nie
Geen musiek het om meer te speel nie
Dan soek ek net na jou, jy is my rigting, jy's my hoop
[Verse 2]
Hoe vergeet 'n mens van gister
As more net aanhou kom?
Al voel ek alleen, sal ek weet
My spore in die sand was nooit aleen
[PreChorus]
Jy wys vir my weer rigting
As alles sonder lig is
Jou spore altyd langs my
Al voel ek soms alleen
Al voel ek soms alleen
[Chorus]
Al voel ek nie meer lus
As daar niks meer van my oor is
Dan soek ek net na jou, jy is my rigting, jy's my hoop
As ek niks het om meer te deel nie
Geen musiek het om meer te speel nie
Dan soek ek net na jou, jy is my rigting, jy's my hoop
Oh, jy is my rigting, jy's my hoop
[Outro]
Al voel ek nie meer lus nie
As daar niks meer van my oor is
Dan soek ek net na jou, jy is my rigting, jy's my hoop
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...