album cover
Krismisbed
339
Afrikaans
Krismisbed was released on November 28, 2025 by Boerboel Tunes as a part of the album Krismisbed - Single
album cover
Release DateNovember 28, 2025
LabelBoerboel Tunes
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Lead Vocals
SENSASIE
SENSASIE
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Songwriter
Stephan Hugo Botha
Stephan Hugo Botha
Songwriter
Khail Kotzenberg
Khail Kotzenberg
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
SENSASIE
SENSASIE
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Voel jy ook soos losbreek?
Kom ons laat die Landy die pad in steek
Ek soek jou lyf, ek soek jou lyf hier langsaan my
Ek soek jou tyd, ek soek 'n langpad lekker vry
[Verse 2]
Vensters oop, die tyres rol
Radio aan met Kid Rock
Ek wil bietjie weer met jou connect
Sonder fone, TikTok of internet
[Chorus]
So kom ons slat die pad
Laat die kans my en jou nou vat
Gaan nie pak
Gryp net jou klein rugsak
Ek maak 'n Krismisbed vir jou
Agter op die Landy se bak
Agter op die Landy se bak
[Verse 3]
Kies vir ons 'n ompad
Ek's lus vir bietjie grondpad
Soek jou blonde hare bietjie los
Kom ons breek die stilte van die bos
[Verse 4]
Ek's reg vir dit, soos vuur en vlam
Ons spring kaalgat in die plaasdam
Soek jou lyf so koel hier teen aan my
'n Oomblik van die wêreld afgesny
[Chorus]
So kom ons slat die pad
Laat die kans my en jou nou vat
Gaan nie pak
Gryp net jou klein rugsak
Ek maak 'n Krismisbed vir jou
Agter op die Landy se bak
So kom ons slat die pad
En kyk waar dit ons heen vat
Kap hom Wes, ons ry sonder GPS
Ek maak 'n Krismisbed vir jou
Agter op die Landy se bak
Agter op die Landy se bak
[Chorus]
So kom ons slat die pad
Laat die kans my en jou nou vat
Gaan nie pak
Gryp net jou klein rugsak
Ek maak 'n Krismisbed vir jou
Agter op die Landy se bak
Agter op die Landy se bak
Written by: Dirk van Niekerk, Khail Kotzenberg, Stephan Hugo Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...