Lyrics

As die skoen jou pas, trek hom aan. Word ek 'n las laat my gaan. Voor jy soos Pinochio lieg. Skryf maar 'n brief. Jy hak soos 'n gramefoonplaat. Maar vat maar bietjie boereraat. Kasterolie doringdraad. Kan 'n DKW start. Tel jou pennies en ponde, is dit al wat jy het. Vryf maar sout in my wonde. Wou maar net vir jou sê. Doen net wat jy wil, om my te verkul. Draai my hart in die rondte. Trap my hart in die grond in. Jy kan probeer. Want dis mos die in ding. Al maak jy my seer. Sit 'n wag voor my mond. Hou jou oë teen die grond. Draai my hart in die rondte. So jy dink jy het my plat. Maar ek kan nog baie vat. Voor jy dink dat ek opgee. Kom try my maar weer. Jy grou vir jouself 'n gat. En jy pluk nou jou eie lat. Pasop waarvoor jy wens ou maat. Want dis nou bietjie laat. Tel jou pennies en ponde, is dit al wat jy het. Vryf maar sout in my wonde. Wou maar net vir jou sê. Doen net wat jy wil, om my te verkul. Draai my hart in die rondte. Trap my hart in die grond in. Jy kan probeer. Want dis mos die in ding. Al maak jy my seer. Sit 'n wag voor my mond. Hou jou oë teen die grond. Draai my hart in die rondte. Instrumenteel Hoë bome vang die meeste wind. Vind jou vrede in die oë van 'n kind. Voordat jy dit als opgee, kry weer krag op jou knieë. Tel jou pennies en ponde, is dit al wat jy het. Vryf maar sout in my wonde. Wou maar net vir jou sê. Doen net wat jy wil, om my te verkul. Draai my hart in die rondte. Trap my hart in die grond in. Jy kan probeer. Want dis mos die in ding. Al maak jy my seer. Sit 'n wag voor my mond. Hou jou oë teen die grond. Draai my hart in die rondte. Sit 'n wag voor my mond. Hou jou oë teen die grond. Draai my hart in die rondte.
Writer(s): Steyn Gerhard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out