album cover
Juliet
album cover
Juliet was released on May 22, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Juliet - Single
May 22, 2026
LabelWarner Music Africa
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Weet jy hoe voel ek oor jou?
En ek is jou Romeo
Ek voel hoe my hande, dit raak koud
En ek wil jou vashou
[PreChorus]
Manne jy moet check
Julie maak my gek
Ek hoef nie te stress
Sy’s beter as my ex
Sê my wie's die flex?
Julie is die pret
Sy's my nuwe ding
Want Julie is die beste
[Chorus]
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
[Verse 2]
Weet jy wat sien ek in jou?
En ek gaan ons huis bou
Ek gee jou my ougoud, my vrou
Want ek wil jou by my hou
[PreChorus]
Manne jy moet check
Julie maak my gek
Ek hoef nie te stress
Sy’s beter as my ex
Sê my wie's die flex?
Julie is my pret
Sy's my nuwe ding
Want Julie is die beste
[Chorus]
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
[Bridge]
Julie, ek's jou Romeo
Vat jou na ‘n Rodeo
Julie, ek's jou Romeo
Vat jou na ‘n Rodeo
Brand baby
Julie's aan die brand baby, yeah
Brand baby
Julie's aan die brand baby, yeah
[Chorus]
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
Juliet
Jy gee my sonskyn in die aand
Juliet
Kyk jy nog uit vir die maan?
Written by: Dodo Nyoka, Mike Gruszin
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...