Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
B. Prinsloo
B. Prinsloo
Composer
D. Kelly
D. Kelly
Composer
M. Brendon
M. Brendon
Composer

Lyrics

Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal Sy kon my gedagtes lees 'N Storie van 'n oorlog Wat vandag begin Nooit sal ek daai dag vergeet Het dadelik geweet Ons gaan mekaar mos opvreet Dis finaal, dis finaal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal Generaal Sy het my gesalueer Ek kon myself nie keer nie My hart is beseer Haar pa se geweer Is oorgelaai en ek sou Nooit kon raai dit sou gebeur nie Dis finaal, dis finaal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal Generaal Bomme ontplof hier binne my En sy het haar visier op my Ek waai 'n wit vlag ek gee oor Generaal ek het my hart verloor Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal Generaal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal
Writer(s): Louw Nicholis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out