Music Video

So Sterk Soos 'N Vrou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Musician
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Lyrics
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Sy's 'n brandende gebou Sy's die warm na die reën Sy's die storm in jou stilte En sy's die waarheid in jou leuen Sy sien die skoonheid in die ondier As almal val sal sy bly staan En al die brandende geboue Is al wat oorbly as sy gaan Sy gaan Sy gaan Sy's jou lig, soos die son in die somer Wild soos die wind en so sag soos die skemer Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou En deur dit alles gee sy alles vir jou Daar's niks so sterk soos 'n vrou Dit was gemaklik in jou skadu Al was dit yskoud in jou reën En al was dit vir jou koue Het sy bly glo jy is die een Die een Die een Sy's jou lig, soos die son in die somer Wild soos die wind en so sag soos die skemer Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou En deur dit alles gee sy alles vir jou Daar's niks so sterk soos 'n vrou Sy laat jou wonder hoe het sy geval vir jou Sy's die seer wat jou leer waaraan jy vashou Sy't jou wêreld verander en hare laat stilstaan vir jou Sy's jou lig, soos die son in die somer Wild soos die wind en so sag soos die skemer Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou En deur dit alles gee sy alles vir jou Daar's niks so sterk soos 'n vrou Sy's jou lig, soos die son in die somer Wild soos die wind en so sag soos die skemer Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou En deur dit alles gee sy alles vir jou Daar's niks so sterk soos 'n vrou
Writer(s): Dewald Wasserfall, Murray Lubbe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out