album cover
Tref
album cover
Tref was released on September 1, 2025 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Water En Weerlig
September 1, 2025
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM111
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Het jy jouself
Verander?
Het jy jou lyf aan die brand gesteek?
Het jy gedink
Dis anders
As jy ouer is en iemand jou breek?
[Verse 2]
Bring die bekers
Herinner die rede
Van een keer lewe
Ons liefde is weer 'n lig
[Chorus]
Lig jou ken
Sodat al hierdie wind jou tref
Ons kan nie wen nie
Maar lief ons is saam
Dit is al wat tel
Al wat tel
[Verse 3]
Ek het myself
Leer ken by jou
En ek is kleiner as wat ek gehoop het
Jy het die lig gehou op my
Maar daar is skadu’s waar ons uitgeloop het
[Verse 4]
Dit vul die bekers
Verinneweer die rede
Dit golf oor jou lewe
Soos water en weerlig
[Chorus]
Soos ek jou ken
Sal al hierdie hel jou tref
Ons kan nie wen nie
Maar lief ons is saam
Dit is al wat tel
Al wat tel
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...