Upcoming Concerts for Kurt Darren
Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Lyrics
Sy sit daar in 'n hoekie, dalk is sy die een
Sy knip vir my haar ogie, wys vir my haar been
'n Man is nie 'n klip nie, weet mos wat ek nie
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Ek stap 'n bietjie nader, kyk haar in die oë
Die donker maak my brawer, niks om te verloor
Oh, my liewe aarde, jy't my hart bekoor
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Ek vat toe nou my kans en gee vir haar 'n roos
Sy draai my soos 'n danser, haar passies laat my bloos
Sy sê haar naam is Adri, haar man se naam is Koos
Oe, pappa, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam?
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah (Kom dans met my)
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam?
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Wat is jou sussie se naam?
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Sê net ja-ah-ah
Sê net ja-ah-ah
Sê net ja-ah-ah, kom dans met my
Oe, bokka, ek wil huistoe gaan
Written by: Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon