album cover
Disintegreer
8,524
Pop
Disintegreer was released on April 16, 2015 by Vonk as a part of the album Kalm Voor Die Storm
album cover
Release DateApril 16, 2015
LabelVonk
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Jy is verlief maar ek bly nog verlore
Maar ek gee jou my hand en ek voel hoe verloor ek
Al my gedagtes wat altyd in die donker gewoond was
Ek wil smelt as jou lippe net lê op myne
Mag ek sien hoe jy glimlag as ek sê jy's myne
[PreChorus]
En jy laat my weer voel soos 'n mens wat vir die wêreld sou stil staan
Met my swaard sal ek ingaan
[Chorus]
Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my
Al my gebede
Is nou diep in jou tas, daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my
[Verse 2]
Kan al sien hoe jy stap al hoe nader na my toe
Sal die liefde geniet tot die dood ons skei
[PreChorus]
En jy laat my weer voel soos 'n mens wat vir die wêreld sal stil staan
Met my swaard sal ek ingaan
[Chorus]
Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my
Al my gebede
Is nou diep in jou tas, daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my
[Chorus]
Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my
Al my gebede
Is nou diep in jou tas, daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my
Onthou my
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...