Lyrics

Jy jy jys n legend Jy ja jy jys n legend (legend, legend, legend) Deur al die bloed en sweet deur al die klipe kou Nooit sal ons dit vergeet altyd geglo aan jou Vir respek Altyd van voor gely altyd die kans gevat jy wasi bang vir niks Trek weg in eerste rat Vir respek Jy jy jys n legend Jy ja jy jys n legend Jy jy jys n legend Jy ja jy jys n legend Plat op die aarde deur al die Jare heen was altyd daar gewees Altyd die eerste een Vir respek Staan op en vat 5 staan vir die kampioen Vooreg is myne jy het dit als gedoen Ooh respek Jy jy jys n legend Jy ja jy jys n legend N groot legende Jy ja jy jys n legend (jys n legend) Jy ja jy jys n legend Lig al die hande op hou die legende dop En vat 5 Lig al die hande op hou die legende dop Hier kom hy weer en weer en weer (Hierkom hy weer en weer en weer) Jy jy jys n legend Jy ja jy jys n legend N groot legende Jy jy jys n legend (jys mos n legend jy) Jy ja jy jys (jys n legend) groot legende Jy ja jy jys n legend (jys n legend) Vir respek
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Darren Kurt Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out