album cover
Hoogtevrees
14,000
Afrikaans
Hoogtevrees was released on August 19, 2016 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Hoogtevrees
album cover
Release DateAugust 19, 2016
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ADAM
ADAM
Performer
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Reynardt Hugo
Reynardt Hugo
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Intro]
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop, want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees
[Verse 1]
Ons staan met ons rûe teen die
Afgrond van die liefde waar
Ons nou gedruk word om te
Spring of bly
[Verse 2]
Die hoogtes maak my bang
Maar met jou hier aan my hand
Is jy die tou wat gaan maak dat ons
So sag gaan land?
[PreChorus]
Soms is die enigste manier om ooit te kan weet
Om net te spring en van die hoogte te vergeet
[Chorus]
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop, want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Wie wil dan stop, as niks ons kan keer?
Ons liefde breek die hoogtevrees
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees
[Verse 3]
Ek weet dat ons liefde is
Al wat ooit saak sal maak
As my hart van glas in stukke
Weer moes breek
[Verse 4]
Want liefde kan versoen
Ja, ons liefde kan alles doen
Dis 'n kans wat ons moet waag
Voor ons sal weet
[PreChorus]
Soms is die enigste manier om ooit te kan weet
Om net te spring en van die hoogte te vergeet
[Chorus]
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop, want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Wie wil dan stop, as niks ons kan keer?
Ons liefde breek die hoogtevrees
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees
[Bridge]
Ons kies om saam ewig gelukkig te wees
Ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef
Dat ons liefde sal seëvier en net kan genees
Wie's bang vir die hoogtevrees?
Wie's bang vir die hoogtevrees?
[Chorus]
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Niks kan ons stop, want ons leef net een keer
Ons liefde breek die hoogtevrees
Hou vas ons gaan al die reëls breek
Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers
Wie wil dan stop, as niks ons kan keer?
Ons liefde breek die hoogtevrees
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees
Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees
Written by: Hugo Ludik, Reynardt Hugo
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...