Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy kan worry oor die bank wat jou kar wil vat En oor jou meisie sy's al weke laat Jy kan worry dat die hare uit jou kop uit val En al die taxes wat jy moet betaal Jy kan worry oor die virusse wat jou kan vang En oor jou pens wat oor jou kortbroek hang Jy kan worry oor jou kindes wat die rondtes loop En oor jou bure wat hul grassies rook Ja jy kan worry (Worry) Worry (Worry) Worry (Worry) Jy kan dans Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai Jy kan worry oor die parliament en al sy grense Smaak my hulle weet nie ons is almal mense Worry oor jou girl wat weer die bloumoord gil Ag stoppit baby kom ons dans a little Jy kan worry oor 'n bluetick van jou beste pel Oor die polisie wat die honger skel Jy kan worry oor die honde wat die heelnag blaf blaf blaf Lyk soos 'n blessing maar ek voel gestraf Ja jy kan worry (Worry) Worry (Worry) Worry (Worry) Jy kan dans Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai Kom laat ons dans Kom laat ons dans Meraai (Meraai) Kom laat ons dans Kom laat ons dans Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai Skuif die stoele weg rol die matte op Skop uit jou skoene maak die heupe los Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai) O laat ons dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai) Laat ons dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai) Dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai) Dans Meraai dans Meraai Dans Meraai dans Meraai Dans Meraai
Writer(s): Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out