Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Rhaap
Songwriter
Loki Rothman
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Ou Bulletjie bel my gisteraand
En sê, "Jan, ek is lus vir 'n braai op die plaas"
Ek bring die vleis en Jukkie bring die dop
Ons gaan sommer saamry en by 'n Pick 'n Pay stop
[Verse 2]
Manne, asseblief, ons moet agtuur braai
Ons kan ook nie weer vanaand tot so laat lawaai
My vrou draai om en sê, "Hier gaan ons alweer"
Liefie, Bulletjie het homself genooi, ek sweer
[Verse 3]
Maak jou make
Smeer toe jou krake
Sal jou wys met hierdie grys hare
Dat 'n man kan nog na al die jare
[Verse 4]
Maak jou make
Wysheid kom met jare
Ek's nie 'n grootprater
So, maak jou make
[Verse 5]
Die kole is amper reg om te braai
Nog 'n hout op die vuur as ek my rug draai
Jukkie daag my toe uit en sê
Een van hierdie outjies gaan jou gou laat lê
[Verse 6]
Bulletjie gooi toe 'n handvol kortes
Vat sommer, dit sal help as jy dors is
Kom, ou Jan, ons wag nou jare
Luister, Bulletjie, maak jou make
[Verse 7]
Maak jou make
Smeer toe jou krake
Sal jou wys met hierdie grys hare
Dat 'n man kan nog na al die jare
[Verse 8]
Maak jou make
Wysheid kom met jare
Ek's nie 'n grootprater
So, maak jou make
[Verse 9]
Ek en Bulletjie is amper leeg
Jukkie gooi nog 'n hout en 'n laaste teug
Hy sê, "Die aand is vêr van klaar
Agter in my bakkie lê 'n plathond daar"
[Verse 10]
Manne, asseblief, ons moet seker braai
Daar's 'n hele bak vleis en 'n hoender vir slaai
Die vlamme is te hoog en die vuur te warm
Jukkie sê, "Relax, drink 'n dop, bly kalm"
[Verse 11]
Maak jou make
Smeer toe jou krake
Sal jou wys met hierdie grys hare
Dat 'n man kan nog na al die jare
[Verse 12]
Maak jou make
Wysheid kom met jare
Ek's nie 'n grootprater
So, maak jou make
[Verse 13]
Hy gaan kry nog 'n bottel, dis potent stuff
Hierdie goed sit 'n man sommer vinnig in die graf
Jukkie daag my toe weer uit en sê
As jy nog een drink gaan jy wragtig lê
[Verse 14]
Bulletjie gooi toe 'n handvol kortes
Vat sommer twee, dit sal help as jy dors is
Kom, ou Jan, ons wag nou jare
Luister, Bulletjie, maak jou make
[Verse 15]
Maak jou make
Smeer toe jou krake
Sal jou wys met hierdie grys hare
Dat 'n man kan nog na al die jare
[Verse 16]
Maak jou make
Wysheid kom met jare
Ek's nie 'n grootprater
So, maak jou make
[Verse 17]
Smeer toe jou krake
Sal jou wys met hierdie grys hare
Ek's nie 'n grootprater
So, maak jou make
Written by: Jan Rhaap, Loki Rothman