Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Vocals
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Composer
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Composer
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Producer

Lyrics

Jy moet maar vergeet van my Hy bel, maar ek tel nie op nie, Ek het nie nou tyd vir sy stem nie My voicemail se eks in Frankryk Terwyl ek na die wildtuin kyk Eks nie beskikbaar nie, veral nie vir jou nie Hierdie keer gaan alles net oor my Ek wil net in die bondel vry Jy kan vergeet van my Ek gaan jou net verlei Lei lei verlei ek gaan jou net verlei Lei lei verlei Jy moet maar vergeet van my Vreesloos dans ek deur die lewe Aspris met 'n goeie rede Sy facebookstatus gaan oor my Al wil ek hom so graag vermy kan ons steeds vriende bly, slegs facebookvriende bly. Hierdie keer gaan alles net oor my ek wil net in die bondel vry Jy kan vergeet van my Ek gaan jou net verlei Lei lei verlei ek gaan jou net verlei Lei lei verlei Jy moet maar vergeet van my Lipstick, handsak, hakke - check Jou groot droom is my en jou Ag shame ek sien jys alleen hier
Writer(s): Rouxan Cloete, Bouwer Bosch, Irene Van Wyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out