Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Lyrics
Jaco Mans
Jaco Mans
Lyrics
Pietman Geldenhuys
Pietman Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Elke uur van elke dag selfs in die Middel van die nag sal ek jou vas kan hou In die winter of die somer maak nie Saak nie ek's n dromer en ek's lief vir jou Ons het loseer in n granny flat, geslaap op n enkelbed Verslaaf aan jou Daai Desember breek my bike, Ons moes Langebaan toe hike vir die samesyn Al kom die wêreld tot n einde, Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand Ek is joune jy is myne Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand Al daai dae is nou verby, het in ons eerste huis gaan bly In n doodloop staat Ons het n labrador gekry, met n kat aan sy sy - n papegaai wat praat Met ons jongste nog op skool en oudste by die jool Bly jy my beste maat Ons kan gaan aftree waar ons wil Sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe Al kom die wêreld tot n einde, Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand Ek is joune jy is myne Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand Al kom die wêreld tot n einde, Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand Ek is joune jy is myne Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand En al breek jy nou ons bande Jy's in die arms van n ander man Al kom die wêreld tot n einde, Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand Ek is joune jy was myne Tot die dood ons skei my verbond gestaan Al kom die wêreld tot n einde, Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand Ek is joune jy was myne Tot die dood ons skei my verbond gestaan Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
Writer(s): Bok Van Blerk, Jaco Mans, Pietman Geldenhuys Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out