album cover
Mosselbaai
album cover
Mosselbaai was released on December 5, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Simptome - EP
December 5, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM136
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sê my is jy lus vir 'n see vakansie
Sonskyn en 'n koue drankie?
Laat slaap, asseblief en dankie
Ek dink ons nodig 'n see vakansie
[Verse 2]
Sy wil see toe gaan na Mosselbaai
Daar waar die winde rustig waai
See toe gaan na Mosselbaai
Kom ons gaan kamp in die baai
[Chorus]
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
[Verse 3]
Sê my is jy lus vir 'n klein vakansie
See sand, 'n middag slapie?
Warm vlamme, asseblief en dankie
Ek dink ons nodig 'n see vakansie
[Verse 4]
Sy wil see toe gaan na Mosselbaai
Daar waar die winde rustig waai
See toe gaan na Mosselbaai
Kom ons gaan kamp in die baai
[Chorus]
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
[Bridge]
Sê my hoe
Hoe vêr is dit nog?
Hoe
Hoe vêr is dit nog?
[Verse 5]
Sy wil see toe gaan na Mosselbaai
Daar waar die winde rustig waai
See toe gaan na Mosselbaai
Kom ons gaan kamp in die baai
[Chorus]
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
In die baai-ai-ai-ai-ai-ai
[Outro]
Sy wil see toe gaan na Mosselbaai
Daar waar die winde rustig waai
See toe gaan na Mosselbaai
Kom ons gaan kamp in die baai
Written by: Kirsten Richard Schlebusch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...