Music Video

Jack Parow - Piele [Official Music Video]
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to There It Is by Jack Parow
ALBUMThere It IsJack Parow
Listen to Cool Afrikaans featuring Jack Parow
PLAYLISTCool AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Jack Parow
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring Jack Parow
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Angie oeh Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTAngie oeh EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zander Tyler
Zander Tyler
Performer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Performer
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Piele piele piele piele piele piele piele Môre sien jy my rol in 'n V Dub Cops volg my heeltyd met 'n pee cup Kinders spring op as ek die muur slat Ek's altyd fokken ready vir 'n bier vat Bel vir die laan, hallo what's up Kan ek dalk 'n jol by die club kap Nog 'n paar doppe by die pub slat Fresh nuwe Pumas wat die mat slat Wil heeldag fokken bier by die huis drink Fok 'n fancy kar ek soek 'n spaceship Wil heeldag rond vlieg en fokken uitflip En laat aand in 'n hoekie sit en uittrip Nog steeds fokken chommies in Benoni Nog steeds meer snor as 'n porra vrou, Toni Voel nog steeds 'n fok of niemand van my hou nie Wat alles is piele en piele fokken joke nie Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra As ek in stap raak almal stil, Valpré Sorry pappa jy kan fokken klaar kry Los jou baggage by die huis, vra my Ek wil heel fokken aand by die bar bly Moenie daai eet nie, dis fattening Dis hoekom ek heeldag braai, banting Mense hardloop heeltyd rond, fokken frantic Brand al jou kilojoules so fokken tantric Almal het gedog ek's vannie mark af, Volksie Maybe moet ek my goed pak in 'n boksie Opgee en begin fokken swot, Kovsie Maar ek soek eers my eie fokken braai show, Toksie Ek's dik uitgerus en my vibe is aan En ek wil my piele rympies in jou brein in mang Elke ding wat ek uitsit maak jou knieë lam Want 'n piele boer maak 'n piele plan Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra Moenie worry nie Alles is piele Alles is piele Alles is piele, bra
Writer(s): Zander Tyler, Fred Den Hartog Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out