Lyrics

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie Nog niemand het so met my gemaak nie Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie So liefgehad nie hoekom dan nou? hoekom alweer? hoekom maak jy my so seer? hoekom is ek die laaste een om te hoor? hoe kom ek hieroor? hoe kom ek verby? hoekom doen jy dit aan my? hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby? hoekom, hoekom doen jy dit aan my? jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie jy't my gebreek so deur die lyne die lyne jy't gese jy sal my nooit seermaak nie nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie so lief gehad nie hoekom dan nou? hoekom alweer? hoekom maak jy my so seer? hoekom is ek die laaste een om te hoor? hoe kom ek hieroor? hoe kom ek verby? hoekom doen jy dit aan my? hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby? Jy't my lewe ingestap, my wereld gesteel elke stowe straatjie, krom ou draadjie met my gedeel om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra om te weet dat jy sal aangaan tog sal ek jou nou vra hoekom dan nou? hoekom alweer? hoekom maak jy my so seer? hoekom is ek die laaste een om te hoor? hoe kom ek hieroor? hoe kom ek verby? hoekom doen jy dit aan my? hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby? hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out