Lyrics

Ek like van funky tunes, en 'n kroeg vol booze Ek like van meisies in bikinis met lekke boobs Ek like van party met al my knope los Met my glas vol brannas, want ek raak gou dors Ek like van 'jaggabombs', ek like van Kurt se songs Ek like van vry inni swembad, met busty blondes Ek like van party met Tequila shots Met my buurman se vrou want sy is freakin' hot Ek like van jol Ek like van jol, jol, jol, jol Lig my glas en maak hom vol, vol, vol, vol Want vanaand wil ek net dans, dans, dans, dans Ek wil party heelnag lank, lank, lank, lank Tot moreoggend sê ons "whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa waar's die jol" "Whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa hier's die jol" Ek like van crazy chicks en ek like van party tricks Ek like van V.I.P want daar's die 'drinks' verniet Ek like van party met 'n dop in altwee hanne Met my sonbril op, en met 'n broek vol planne Deurnag jol elke dag van die week Soos John Travolta dans as ek wil sexy wees Ek like van party met die girls van Graaf-Reinette En al die anner lekke plekke as hul brannas het Ek like van jol Ek like van jol, jol, jol, jol Lig die glas en maak hom vol, vol, vol, vol Want vanaand wil ek net dans, dans, dans, dans Ek wil party heelnag lank, lank, lank, lank Tot moreoggend sê ons "whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa, waar's die jol?" "Whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa, hier's die jol" Ek like van meisies wat weet hoe om handstands te doen Ek like van een shooter, twee shooter, op die vloer Ek like van drie shooter, vier shooter, in jou moer Nie as te besie want ek dans graag vas En moreoggend voel ek niks vir babbelas Ek like van jol Ek like van jol, jol, jol, jol Lig die glas en maak hom vol, vol, vol, vol Want vanaand wil ek net dans, dans, dans, dans Ek wil party heelnag lank, lank, lank, lank Tot moreoggend sê ons "whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa waar's die jol?" "Whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa, hier's die jol" "Whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa, waar's die jol?" "Whoa, whoa, whoa, oa" "Whoa, whoa, hier's die jol" "Whoa, whoa whoa oa"
Writer(s): Henning Francois, Kahn Mark Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out