Music Video

Simoné Roets - Dans In Die Donker
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Simoné Roets
Simoné Roets
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Simoné Roets
Simoné Roets
Songwriter
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING

Lyrics

Kom ons wees eerlik Die lewe gaan seermaak Dis so normaal soos asemhaal Jy't gedink jy het vrede Toe val die lewe jou in die rede Gewonder hoe ver jy nog moet val Is geluk dan net vir eendag, as lig breek deur jou reëndag, As elke klein probleem kan verdwyn? Maar eendag kom ook nooit nie, jy voel nie meer daar's hoop nie Dalk is daar 'n ander manier Sing as jy voel of die wêreld eindig Jy kan lag in die doodsvalleie Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker Moenie nou jou hart prysgee nie Selfs die nag kan jou lig nie steel nie Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker Iets moet verander Sit een voet voor die ander As jy deur hel gaan hou aan gaan Want kyk die wêreld wag daar buite 'N Reënboog anderkant jou ruite Al wat ons het is wat ons daarvaan maak Sing as jy voel of die wêreld eindig Jy kan lag in die doodsvalleie Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker Moenie nou jou hart prysgee nie Selfs die nag kan jou lig steel nie Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker Is geluk dan net vir eendag as lig breek deur jou reëndag, As elke klein probleem kan verdwyn? Maar eendag kom ook nooit nie, jy voel nie meer daar's hoop nie Dalk is daar 'n ander manier Sing as jy voel of die wêreld eindig Jy kan lag in die doodsvalleie Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker Moenie nou jou hart prysgee nie Selfs die nag kan jou lig steel nie Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker
Writer(s): Jattie De Beer, Simoné Roets Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out