Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Songwriter
Johan de Ridder
Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Songwriter

Lyrics

Vir jou is daar nog messe wat wag In die bosse buite jou huis in die nag Ons sal mos veilig wees Ons sal mos veilig wees Ons hou ons gewetens skoon Ons sluit toe die deur Ons het petrol gevat En ons het al ons brûe afgebrand Voordat ons aan die anderkant was En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster Bloed en grond Bloed en olie Bloed en grond Bang en lui en desperaat Daar's niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee Brand Suid-Afrika Wat weet ek van eerlik wees My gewete syfer deur My wakker lewe is hierdie ou man se geheue En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster Bloed en grond Bloed en olie Bloed en grond Bang en lui en desperaat Daar's niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee Brand Suid-Afrika En ek besef nou En ek besef nou eers Die Ossewabrandwag Het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas Bloed en yster Bloed en grond Bloed en olie Bloed en grond Bang en lui en desperaat Daar's niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee Brand Suid-Afrika En ons vir jou En ons vir jou Landmyne van skuldgevoelens In 'n eenman-konsentrasiekamp Jy kla oor die toestand van ons land Wel fokn doen iets daaromtrent Brand Suid-Afrika
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Hunter Kennedy, Jacobus Gideon Venter, Johan De Ridder, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh, Wynand Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out