Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Elke keer as die wolke dreun
Val die reƫn op die grond, net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
[Verse 2]
Jy weet ek sal vir jou
'n Spoorweglyn wou bou
Wat strek van vĆŖr uit die noorde sande
Tot in die ou Karoo
[Verse 3]
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou?
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
[Verse 4]
Elke keer as die wolke dreun
Val die reƫn op die grond, net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
[Verse 5]
Jy kyk vir my, maar jou oƫ is leeg
En jou voete staan stil, jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek en nou sĆŖ my
Waar's die land van melk en heuning
[Verse 6]
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
[Verse 7]
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet
[Verse 8]
Elke keer as die wolke dreun
Val die reƫn op die grond, net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
[Verse 9]
Jy kyk vir my, maar jou oƫ is leeg
En jou voete staan stil, jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek en nou sĆŖ my
Waar's die land van melk en heuning
[Verse 10]
Ooh-oh-aah
Ooh-oh-aah
Ooh-oh-aah-ah, ooh-ah-ah
[Verse 11]
In die land van melk en heuning
Die land van melk en heuning
[Verse 12]
Elke keer as die wolke dreun
Val die reƫn op die grond, net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
[Verse 13]
Jy kyk vir my, maar jou oƫ is leeg
En jou voete staan stil, jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek en nou sĆŖ my
Waar's die land van melk en heuning
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...