Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Zander Tyler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
Producer

Lyrics

Mm, Jack Parow in die moeder fokken huisie (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tiete (Jy dink jy's cooler as ek) Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed (Jy dink jy's cooler as ek) Want jy's elke jaar by die J&B Met Jy's ou nuus, ek kom met rou beats Jy lê en wag, ek gaan soek iets Jy's ice tea, ek's Witblits Jy's lite bier, ek's spirits Jy's die ou met die new fresh look Eksie ou met die Pep Stores broek Ek watch jou, ek koekeloer ou Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes Ek's fantasties, jy's spasties Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids Jy's Tim Voster, ek's Chris Edwards Jy's innie bosse, ek rol in die vet shit Jy's boring, soos liedjies ommie kampvuur My styl slick, sneak suutjies, soos 'n vampier Jou styl kak sag, soos 'n marshmallow Meisies skree vir net (one night in Parow) (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy hang saam met models, en ek hang saam met slette (Jy dink jy's cooler as ekke) Want ek's 'n rapper, en jy sing in falsette (Jy dink jy's cooler as ek) Want ek ry op met die bus, en jy vlieg op met 'n jet (Jy dink jy's cooler as ek) Want jy ry in 'n Peugeot twee-nul-ses Jy rol met jou selfoon en jou pen Ek rol nog met 'n 3310 My styl, gooi sexy korrek Jy dra nog fokken Mr. Price Red As ek instap skrikkie hele fokken bar Jy kry nog fokken geld by jou ma Ek los die hele jol pap nat As jy instap begin die hele jollie pad vat Ek's Amerika, jy's Irak Ek bomb jou, laat die kak slap spat Ek's 'n Bic pen, jy's 'n Mont Blanc Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand Ek's original, jy's ge-copy Ek's 'n flash drive, jy's 'n floppy Jy maak of jy alles het, maar jy's fake Jack Parow, bra, ek lewe soos n straatmeit (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy drink by Ku De Ta, en ek drink by De Dekke (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy's die gentleman, bra, eks'ie prette (Jy dink jy's cooler as ek) Want ek hou vakansie in Hartenbos, en jy hou vakansie in Quebec (Jy dink jy's cooler as ek) Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het Jack Parow, bra, ek's n poes woes Jy eet caviar en couscous Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni Jy't vriende in Swede, ek het vriende in Benoni Ek koop al my klere by die local Pep Stores, save more Jy koop al jou fokken klere by A store Jy dra net fokken polo shirts Shame, jy luister na die Dirty Skirts My naam's Parow, dik heavy, uit geskollie Jy lyk soos Jeremy de Tolly Jack Parow, die life van die party Jy dra net fokken Issey Miyake Jy's too cool for school, ek's mos kief Ek's Grasshoppers, jy's Le Coq Sportif Jy laat die koek flop, ek lat die huis rys Jou meisie het 'n foto van my piel op haar Space Case (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette (Jy dink jy's cooler as ekke) Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tiete (Jy dink jy's cooler as ek) Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed (Jy dink jy's cooler as ek) Want jy's elke jaar by die J&B Met Uh, Jack Parow, poes
Writer(s): Zander Tyler, Justin De Nobrega Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out