Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Al wat ek hoor is jou woord
Maar jou woord lê noord
Al wat ek sien is die son
Dis jy wat soos 'n sonneblom opkom
[Verse 2]
Jy raak my in my ribbekas
Onthou jy waar jy jou hande was?
[Verse 3]
Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders
Het jy die leuens geleen, sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?
[Verse 4]
Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak, my oë toevou
[Verse 5]
Ek soek eers 'n skaars ballyn
Ek vou oor jou kakebeenlyn
Sing my beloftes en wense
Die herfs sal jou skoon kom was
[Verse 6]
Sou jy ooit by iemand anders lê?
En jy wag tot ek kom jammer sê
[Verse 7]
Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders
Het jy die leuens geleen, sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?
[Verse 8]
Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak, my oë toevou
[Verse 9]
Want jy lyk soos jouself, deurskynend
Ek dink jy's iemand anders
Het jy die leuens geleen, sonder jou sjarme heen
Kon jy die wind verander?
[Verse 10]
Want ek kan net hier sit saam jou
Tot die sonsak, my oë toevou
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...