Music Video

Featured In

Listen to Hierdie Is Nie Liefde Nie - Single by Hunter Kennedy & Michelle Mountjoy
ALBUMHierdie Is Nie Liefde Nie - SingleHunter Kennedy & Michelle Mountjoy

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter

Lyrics

Kyk hoe ek lyk Is jy trots op jouself Voel jy soos n groot man nou Seker papa's trots op jou Voel jy soos n groot man nou Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Woah oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Is ek net n grap vir jou Iets waarop jy kan trap N voor deur mat 'N donker gat 'N sak wat jy kan slat Bloed wat spat Vuil vloer lap Verlepe in mekaar gevou Voel jy soos n groot man nou Jou papa's seker trots op jou Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Woah oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Nee dis nie ek nie dis jy So cliché Was jy ooit lief vir my? Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Hierdie is nie liefde nie Woah oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh
Writer(s): Hunter Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out