Lyrics

Met my hand op my hart Sing ek vurig vir die Bok Legendes deur die jare En my bors wat swel van trots Wat ek sê en wie ek is En alles wat ek doen Geanker in die Bokke Want my bloed is groen Lalalalalalalala Lalalalalala hey Lalalalalalalala Lalalalalala hey Ek was maar net 'n laaitjie, ja Ek was maar net 'n kind Toe mannetjies 'n lyn sny Soos 'n warrelwind Met Frik op sy hakke En ou Mof storm voort En Siddie, Siddie, Siddie Sit die bal waar hy hoort Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Lalalalalalalala Lalalalalala hey Lalalalalalalala Lalalalalala My hart klop in my skoene Ek is bitter aangedaan As 'Nkosi sikelel' Oor die stadion gaan Ek is vêr van my huis, ja Vêr van my rokkie Toe spring sy op 'n plane En sy sê 'hie...' Hier kom jou bokkie O kakka melaka Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Daar lê 'n man in pyn Sy wonde en lek Ja, jy't reg geraai dit is 'n blêrrie all black Eina Jy weet dan Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Hey man jy met die roos Jy's voos, jy skoppalekke wes Maar die bal trek oos Met 'n lekker lekker pyn vir die Argentyn En 'n bietjie bietjie slukkie van my brannewyn En die hane skree 'allez les bleus' En die bom-squad druk die hane terug In ninety-five from Madiba sien Ons wil is sterk soos die Bokmasjien Hoe't François daai dag ons lekker laat kry En Madiba met sy nommer ses-trui A Scot ran around with a kilt, what a shock Toe dop 'n bok hom om maar daar's niks onder sy rok Ama bokka, ma bokka, bokka Dis die Bokmasjien The lean mean green Is the Bokmasjien (hey) Bokka, ma bokka, bokka Bring daai beker weer Olé olé olé Vir die vierde keer Olé olé olé Vir die vierde keer (hey) Bokmasjien
Writer(s): Henning Krautmacher, Jan-peter Fröhlich, Johannes Schulte Ontrop, Peter Werner-jates, Ralf Rudnik Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out