Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
Kobus Bezuidenhoud
Kobus Bezuidenhoud
Composer

Lyrics

Versteek die drome van jou hart In die skadus van 'n kremetart En 'n hopie soet sag wolke teen die blou. En ek stuur vir jou die donderweer Op 'n visarend se rug meneer En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou En ek leen vir jou 'n sondaars gebede Van soggens vir hoop en saans vir vrede En ek worstel met die engel In die nag se swartste uur Vra Jesus vir genade En dat hy vir jou die reen stuur Mag die saad wat jy met jou mond plant Tot by God se ore rank, Weergalm tot die hemel se plafon Laat die vonkel in jou oë jou lei Na 'n karnival waar liggies skyn En al die hapiness jou daar verstom Laat jou dagbreek sonder kommer kom Geel soos God se sonneblom En die sonlig sagkens op jou skouers rus Miskien is ek die laaste een WatGod sal vra om jou te seën Maar die woorde is 'n bloedsbelydenis
Writer(s): Adam Tas, Kobus Bezuidenhoud Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out