Listen to Wys My Hoe by Ray Dylan

Wys My Hoe

Ray Dylan

Afrikaans

3,927 Shazams

Lyrics

Ek wil aan jou raak Sê my mag ek maar? Kom ons hou op praat Ek wil jou lippe smaak Hoe om jou vas te hou (Jou vas tehou) Hoe gaan ons liefde bou? (Hoe gaan ons liefde bou) Hoe gaan ek jou verstaan? (Hoe gaan ek jou verstaan) Hoe kan ons liefde verder gaan? Wys my hoe Werk jou hart in die donker nag Wys my hoe Werk jou hart in die helder dag Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen) Ek wil jou graag leer ken Wys my hoe Wys my hoe Ek wil als van jou weet Jy moet dit nooit vergeet Wys my 'n bietjie meer Ek wens jy wil my leer Hoe om jou vas te hou? (Hoe om jou vas te hou) Hoe gaan ons liefde bou? (Hoe gaan ons liefde bou) Hoe gaan ek jou verstaan? (Hoe gaan ek jou verstaan) Hoe kan ons liefde verder gaan? Wys my hoe Werk jou hart in die donker nag Wys my hoe Werk jou hart in die helder dag Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen) Ek wil jou graag leer ken Wys my hoe Wys my Kry jy partykeer daai gevoel Of fool jy my? (Fool jy my) Moenie vir my sê nie baby Wys vir my (Baby wys vir my) Baby wys vir my (Baby wys vir my) Baby wys vir my (Baby wys vir my) Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen) Ek wil jou graag leer ken En wys my hoe Wys my hoe Wys my hoe Werk jou hart in die donker nag? Wys my hoe Werk jou hart in die helder dag? Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen) Ek wil jou graag leer ken Wys my hoe Baby wys my hoe
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Fredi Nest, Ray Dylan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out