album cover
Hemel Op Aarde
On Tour
album cover
Hemel Op Aarde was released on July 8, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Jona
AlbumJona
July 8, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agterlos?
Uitgeknip in die eenvoud, jou seer in die ruimte gepos
Want jou stiltes verstaan my nie
Ek wou praat, maar jy antwoord nie
Sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat?
O, steeds 'n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak
Ons was goud, maar nie kleurvol nie
Ons was een, maar nie eerlik nie
Hemel op aarde
Gooi my, kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Is net 'n oomblik saam met jou
Hier's 'n dubbellyn getrek, ek hoor jou dan aan die anderkant
Jy het my dan afgemerk, ek was die einde op jou liefdesbaan
Ek het probeer, maar jy was uitverhuur
Als gegee, maar jou hart was te duur
Hemel op aarde
Gooi my, kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Is net 'n oomblik saam met jou
O, ek verlang dan na wat ons eens saam was
Jou woorde het my klei gemaak totdat ek jou kon pas
Maak vry die las
Maak vry die las, die las, die las
Hemel op aarde
Gooi my, kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Is net 'n oomblik saam met jou
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...