album cover
Soos Hel
2,545
On Tour
Afrikaans
Soos Hel was released on October 15, 2021 by CoolerBox Records as a part of the album Zonneblom
album cover
Release DateOctober 15, 2021
LabelCoolerBox Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM62

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cezaan Sonnekus
Cezaan Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Vertel my weer die storie
Wat ek altyd wou hoor
Geskeurde bors en blaaie
Ek het my kop verloor
Vertel my nou die waarheid
Sal tyd ooit regtig leer?
Want in my boek se blaaie
Skryf ek oor al my seer
[PreChorus]
Oor sewe jaar sal ek nooit die dag vergeet nie
Die dae word afgetel
Haar naam is meer werd as my laaste skare
Haar storie is vertel
[Chorus]
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand soos-
Die woorde brand soos hel
[Verse 2]
Vertel my hoe dit sin maak
Regverdig dit my skuld
Na twintig jaar 'n skare
Maar ek het jou verloor
Vertel my ook hoe jy voel
As jou geheue verdwaal
Verlaat haar deur sy asem
Ek sal die skuld betaal
[PreChorus]
Oor sewe jaar sal ek nooit die dag vergeet nie
Haar oë het my vertel
Haar naam is meer werd as my laaste skare
Haar storie is vertel
[Chorus]
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand soos, soos hel
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand
[Outro]
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand so-
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...