Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Composer
Jaco Mans
Composer
Pietman Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Producer
Lyrics
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Daar 'n man hy kom
Daar 'n man hy gaan
Daar by ou Blouwildebliksemsfontein
Ons almal het 'n plekkie waar jy eerder heen wil gaan
Al is dit dan ou Loftus of langs 'n resiesbaan
Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein
Dis jou Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap en die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Die naweek lê nog ver
Maar die Colman is gepak
Die visstokke is vasgemaak met toue op die dak
Vat die pad na die plek waar jou sorge verdwyn
Dis jou Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap en die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors
Kry 'n strafdop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein
My kantoorwerk is op datum, my stoep is skoon gevee
Die naweek kan maar aankom, ek is lus vir geld uitgee
My hart is op die regte plek al is hy baie klein
Hy's op Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap
Die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors
Kry 'n strafdop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Almal raak gekite
Jy mag nie ry nie jy moet hike
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Boys, ek mis vir Worsie of vir Bles
Wie van julle kan yodel?
Written by: Bok van Blerk, Jaco Mans, Pietman Geldenhuys