Lyrics

Soek jou nommer op my telefoon Ekt jou vergeet Maar my hart soek jou En al wat ek onthou Is 082. Ekt gedink ek kan sonder jou Nou's jy nie daar nie en ek kan berou Ek probeer jou bel 082... Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou Want elke pot soek sy deksel Soek sy deksel, Ooh oooh Want ek hoop jy dit Weet jys myne Weet jys myne Oooh oooh Ohhhh Ek weet jys deksels nice Daar's altyd baie visse in die see Laat gaan ń mooie en jy kry dit nie weer Want elke pot soek sy deksel 082 Wens ek kon jou nog net een keer soen Want ek weet nou wat dit aan my doen Ek verlang na jou 082 Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou Want elke pot soek sy deksel Soek sy deksel Oooh Want ek hoop jy weet Weet jys myne Weet jys myne Oooh Ek weet jys deksels nice Soek jou nr op my telefoon Ekt jou vergeet maar my hart soek jou En al wat ek onthou Is 082. 082 Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het Die laaste sewe nommers kan nie meer onthou Want elke pot soek sy deksel Soek sy deksel Oooh Want ek hoop jy weet dit Weet jys myne Weet jys myne Oooh Ek weet jys deksels nice Oooh Ek weet jys deksels nice
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out