Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pardoel
Pardoel
Composer
Gnaoui
Gnaoui
Lyrics
Francois Henning
Francois Henning
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Spring maar agter op by my, agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg. En ek weet nog nie waarnatoe, Maar dit maak nie saak nie, want ek ken die weg Ek ken jou nog nie, maar jy lyk nes Barbie En dis dalk alles te danke aan die vyf Baccardi Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig Aan jou lyfie "oo" so mooi n bietjie oorgewig En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug Want ek het n nuwe fiets, en ja, ek wil jou lift So vergeet die trein, vergeet die bus Spring maar agter op my fiets hier waar ek lekker rus En nou pas vertel ek jou wat jy graag wil hoor Met jou arms om my lyf, lui my klokkie oor en oor Noem my Trompie en saam is ons die Boksombende Lekker boudjies soos kersgeskenke Maar die volgende oggend was ek heel geskok Agter op my fiets het jy vir my gejok Jy wou net my fiets met al die kêrels deel En toe ek sien, het sy my fiets gesteel Spring maar agter op by my, agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by myn dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe maar dit Maak nie saak nie want ek ken die weg Ek ken jou nog nie maar, jy lyk nes Mienkie En dis alles dalk te danke aan die vyftien whiskeys En ons vergeet van als, ek het n nuwe fiets En jy pas hier agter op net soos in die flieks Miskien is ek van plan om hier weg te gaan Na n ander plekkie êrens, ver weg vandaan Na Parys of na Rome of na Milan Of soos E.T, op sy fiets ver weg oor die maan En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie So nou is ek opreg, en weet van al my foute Maar daar's nie fout nie, kyk daai lekker boude Soveel lekker dinge wat ons saam kan doen Baby, hou maar vas, want ek gaan jou soen More word jy wakker dis wat jy sal weet Met my fiets het ek jou hart gesteel Spring maar agter op by my, agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe maar dit Maak nie saak nie want ek ken die weg My laaste paar sente was verseker, die beste paar sente van my lewe En as ek nie my sente uit gegee het, Dan voel ek jou weer agterop-voel ek beter Daar gestaan met jou hoë hakke Voor my toe word daar n dier wakker Al die sterre verblind deur jou oorbelle Sorry, moes my seker voorgestel het SNOTKOP-ek het n paar voorstelle Sexy jy sien, dit met jou ligselle Ek en jy, hier op my fiets, ons vat dit bietjie verder Maanskyn, dans ons kyk na die sterre Drie, vier bottels wyn wat ons bestel het Glo my, as ek jou soen kry jy baie lekker Maar eerder sê ek niks, spring maar agter op, dan gee ek jou n lift Spring maar agter op by my, agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe maar dit Maak nie saak nie want ek ken die weg Spring maar agter op by my, agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe maar dit Maak nie saak nie want ek ken die weg
Writer(s): Yousef Gnaoui, Gerwin Pardoel, Francois Henning Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out